Gee dit net vir die Here? Die waarheid oor geestelike groei verduidelik

(‘n Vals oortuiging wat Christene van hulle koppe af dryf)

Geestelike groei is nie iets wat vanself gebeur nie — dit vra ’n aktiewe betrokkenheid van ons kant.

Mense wat jare lank aan alkohol, dwelms of pornografie verslaaf was en dit reggekry het om dit te oorwin, ‘n u-draai te maak en dan ‘n opbouende bydrae tot die samelewing te maak, is legio. Toe ek aan een so ‘n persoon vra hoe hy dit reggekry het, antwoord hy so droogweg:

Continue reading Gee dit net vir die Here? Die waarheid oor geestelike groei verduidelik

Verhoudingspatrone wat eiegeregtigheid (entitlement) bevorder

Menslike verhoudings beïnvloed ‘n persoon se houding van eiegeregtigheid. Ons is die produk van die verhoudings waarin ons belê, sowel as die keuses wat ons maak.

Kom ons kyk na die belangrike patrone wat eiegeregtigheid veroorsaak. Dit het meestal te doen met disfunksionele maniere om te prys, te beloon, reg te stel en die gevolge van slegte gedrag te vestig.

Continue reading Verhoudingspatrone wat eiegeregtigheid (entitlement) bevorder