Vertroue is die sleutel wat die deur na seëninge oopsluit

Hierdie insig is oorspronklik in ’n vroeëre nuusbrief gedeel en bly vandag steeds relevant.

Ek kan amper nie glo ons is deur 2015 en besig met 2016 nie! Hoe ouer ’n mens raak, hoe vinniger vlieg die tyd. Gedurende Desember van elke jaar hoor ek hoe mense vir almal seën en goeie wense vir die nuwe jaar toewens. Maar weet ons regtig wat en hoe God se seën werk?

Continue reading Vertroue is die sleutel wat die deur na seëninge oopsluit