Argief van Opleidingsprogramme

Deur die jare is verskeie opleidingsprogramme en professionele aanbiedings aangebied binne die raamwerk van funksionele terapie, Multi-Level Neuro-Processing (MLNP™) en toegepaste menslike ontwikkeling.

Hierdie programme vorm deel van die breër ontwikkelingsgeskiedenis van die praktyk en is tans nie deel van die aktiewe opleidingsaanbod nie.


Vorige Opleidingsprogramme en Aanbiedings

  • Become an Internationally Certified LIFE Coach
  • Word ’n Internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach
  • Eet die Lewe: Die Geheim van Effektiewe Gewigsbestuur
  • Hoe Groei By Mense Plaasvind
  • Speel tjoef-tjaf klaar met Trauma en ander Emosionele Wonde
  • Kry Beheer oor jou Lewe!
  • Ontdek Jou Ware Self
  • Multi-Level Neuro-Processing (MLNP™) Basiese Opleiding
  • Multi-Level Neuro-Processing (MLNP™) Gevorderde Opleiding 1 (Trauma)
  • Multi-Level Neuro-Processing (MLNP™) Gevorderde Opleiding 2 (Afhanklikheidsgedrag)
  • Multi-Level Neuro-Processing (MLNP™) Ego State
  • Multi-Level Neuro-Tapping (MLNT)
  • MLNP™ Pastorale Sorg
  • MLNP™ & Professionele Fasiliteringsopleiding: Werk met Paartjies (Huweliksterapie)
  • Intensiewe Hulpverlening & Intervensie Strategieë
  • Professionele Fasiliteringsopleiding: Werk met Individue
  • Business Coaching: Strategic Assessment Solutions

Hierdie programme kan moontlik weer op aanvraag of volgens behoefte aangebied word.

Vir navrae oor toekomstige aanbiedings of moontlike groepsaanbiedings, kontak asseblief die kantoor.