Ons almal kry tot ’n mindere of meerdere mate seer. Ons kan dalk selfs die afleiding maak dat die meeste van ons uit disfunksionele gesinne kom — tot ’n mindere of meerdere mate. Die graad van disfunksionaliteit sal dus natuurlik verskil.
Continue reading Disfunksionele gesinneAll posts by Bertie
Ons is nie almal dieselfde nie
“Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het.”
– Romeine 12:6
Navorsing het dit reeds keer op keer bewys: as mense doen wat hulle goed kan doen, is die resultate beter as wanneer hulle iets doen waarmee hulle nie goed is nie.
Continue reading Ons is nie almal dieselfde nieJou hart bepaal jou lewensloop
“Wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan, want dit bepaal jou hele lewe.”
– Spreuke 4:23
Baie van die dinge wat in ons lewens en verhoudings gebeur, het hulle oorsprong in ons harte en gedagtes. Wie ons aan die binnekant is, bepaal tot ’n groot mate hoe ons lewens aan die buitekant is.
Continue reading Jou hart bepaal jou lewensloop