Ek wonder altyd of daar nog mense soos ek in die kerk is. Mense wat aan die buitekant OK lyk, maar aan die binnekant beur hulle onder die gewig van versmorende laste – pynlike huwelike, skandelike verslawings, verlammende angs of depressie, onverbiddelike skuld en negatiewe denke.
Continue reading Wat gebeur as al ons skynheiliges bymekaar kom?All posts by Bertie
Ek is OK, jy is OK? Ons leer hoe om skynheilig te wees
Ontwikkel ‘n valse self
Kinders word nie met ‘n valse self gebore nie. Hulle leer om een te skep. Kinders verberg nie hulle emosies en reaksies nie. Hulle reageer net – sonder om eers na te dink.
Continue reading Ek is OK, jy is OK? Ons leer hoe om skynheilig te weesGenesing is ’n keuse
Hierdie insig is oorspronklik in ’n vroeëre nuusbrief gedeel en bly vandag steeds relevant.
Om te genees, moet ons in die eerste plek kies om ’n konneksie met ander te maak, in plaas daarvan om te isoleer en weg te kruip. Ons luister dikwels na baie leuens wat verhoed dat ons genees, soos:
Continue reading Genesing is ’n keuse