Category Archives: Uncategorized

Maak die kerk siek lidmate nog sieker?

Op ’n stadium in my geestelike worsteling het ek die boodskap duidelik gehoor:
Neem net vir Jesus as jou Saligmaker aan, en al jou probleme verdwyn soos mis voor die son.

Maar so stadigaan het die realiteit my egter getref. Mense se probleme verdwyn nie soos mis voor die son nie. My eie “issues” is nog daar. Die kerkmense se “issues” bly hardnekkig vassteek. Die kerk is vol siek mense! En die mense in die kerk bly siek.

Continue reading Maak die kerk siek lidmate nog sieker? →