“Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het.”
– Romeine 12:6
Navorsing het dit reeds keer op keer bewys: as mense doen wat hulle goed kan doen, is die resultate beter as wanneer hulle iets doen waarmee hulle nie goed is nie.
Continue reading Ons is nie almal dieselfde nie